Back to marketplace

bestuiwing

No description yet. This curated deck is ready for daily study.

Total cards: 3•Content version: v3•Public deck•Updated: 8/1/2026

Card preview (3)

#1
Front (Question)

Die definisie van bestuiwing

Back (Answer)

Die oordrag van van stuifmeel vanaf die helmknop na die stempel van dieselfde blom of ‘n ander blom van dieselfde spesie

#2
Front (Question)

Die definisie van kruisbestuiwing

Back (Answer)

vind plaas wanneer die stuifmeel oorgedra word van die blom een plant na die blom van ‘n ander plant van dieselfde spesie

#3
Front (Question)

die definisie van self-bestuiwing

Back (Answer)

vind plaas wanneer stuifmeel oorgefra word tussen blomme van dieselfde plant of van die helmknop na die stempel van dieselfde plant