gimnosperme
No description yet. This curated deck is ready for daily study.
Card preview (13)
Wat id dominante generasie en waardeur word dit vertenwoordig
dit die soprofiet en word verteenwoordig deur die vegetatiewe plant
Waarom is gimnosperme nie talllus plante nie
want dit besit ware wortels, nlare en stingels
waauit bestaan di wortels
‘n goed ontwikeelde penwortel met snywortels
Met is die houtagtige stingel bedek
met bas
watter 2 soort blare koom vorm
groen naaldvormige blare ne groen skubblare
Wat keer waterverlies by die blare
‘n wasagtoge katikula
Wat laat toe dat dat die plante groter groei
die vaatweefsel(xileem en floeem)
Wat produseer gimnoperme nie, maar dra eerder
hulle produseer geen blomme nie, maar dra beide manlike en vroulike keels by dennebome
Waarom word manlike keels in groepies gedra
omdat hulle klein is
Wat dra die manlike keel
hulle dra die stuifmeelsakkies wat die suifmeelkorrels bevat
Wat dra die vroulike keel
hulle dra die snaadknoppe wat vroulike spore bevat op die boonste oppervlak van elke saadskub
wat het bevrugting nie nodig nie en waardeur word dit bereik
dit is nie afhanklik van water nie en die stuifmeelkorrels word eerder deur die wind versprei
Waarom word die bevrugde sade as naak beskou
omdat dit nie deur ‘n vrugbeginsel omsluit is nie, maar op die ontblote saadskubbe van die vroulike keel