ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting
No description yet. This curated deck is ready for daily study.
Card preview (8)
War maak dat nakomelinge dieslefde genetiese samestelling het
Deurdat dit net een ouer betrokke
Wat is nie betrokke by ongeslagtelike voortplanting nie
Geen gamete(sperm en ova)
Waardeur vind ongeslagtelike voortplanting plaas?
mitose
Wat is voorbeelde van ongeslagtelike voortplanting
Tweedeling, vegetatiewe voortplanting, spoorvorming, knoopvorming en kloning
Wat veroorsaak dat nakomelinge se genetiese materiaal vermeng tydens geslagtelike voortplanting
Twee ouers
Wat betrokke gelagtelike voortplanting
gamete(sperm en ‘n ova)
Waadeur vind geslagtelike voortplanting plaas
deur meiose
wat is die proses van bevrugting tydens geslagtelike voortplanting
bvraugting vind plaas wanneer naamlik ‘n manlike haploiede gameet met ‘n vroulike haploiede gameet versmelt om ‘n diploiede sigoot te vorm. die sigoot verdeel dan deur mitose om ‘n embrio te en later ‘n nuwe organisme te vorm