Angiosperme
No description yet. This curated deck is ready for daily study.
Card preview (16)
As wat word angiosperme geklasifiseer?
Dit word as die mees gevorderde en suksesvolste landplante in die plateryk beksou
Wat kom geweldig voor?
‘n Geweldige groot verskeidenheid wat kruidagtige en houtagtige struike, vetplante en bome insluit
Wat is die dominante generasie en waardeur word verteenwoordig?
Die sporofiet is die dominante generasie en word verteenwoordig deur die volwasse blomplant
Waarom is blomplante nie tallus plante nie?
want dit besit ware wortels, stingels en blare
Wat besit die stingel wat dit toelaat om regop te groei
‘n versterkingweefsel
Wat besit angiosperme
Bywortels of penwortels
Wat besit die stingel wat dit regop laat groei
Dit besit ‘n versterkingsweefsel
Waarom dra die stingels die blare in ‘n gunstige posisie?
Om voldoende sonlig en CO2 te absorbeer vir fotosintese
Wat is die manlike voortplatingsorgane?
helmdrade en helmknoppe
Waar word die die haploiede manlike gemete geproduseer en deur wat
dit word in die helmkoppe geproduseer en word deur meiose
Waaruit bestaan die vroulike voortplantingsorgane
Dit bestaan uit die stempel, style en vrugbeginsel
Waar word die haploiede gevorm(vroulike)
Dit vorm binne ‘n saadknop deur meiose
Watter proses laat toe vir ‘n ryp stuifmeelkorrel om vanaf die helmknop oorgedra te word en dan te beland op ‘n vatbare stempel
Bestuiwing
Wat doen die sperm van ‘n stuifmeelkorrel tydens bevrugting
Dit versmelt met die eier binne ‘n saadknop van die vrugbeginsel
Wat vorm die bevrugte saadknoppe binne ‘n vrug
Sade
Wat doen die gekleurde krooblare
Dit lok insekte en voels na die blom vir bestuiwing