Pteridofiete
No description yet. This curated deck is ready for daily study.
Card preview (8)
Wat is die dominante generasie by varings?
Die sporofiet
In watse kondisies groei varings?
Klam/vogtige en skaduryke omgewings
Wat beteken dit as daar gese word dat varings nie tallus plante is nie?
Dit beteken dat varings ware wortels, stingels en blare besit
Wat Is die RISOOM?
Dit is ‘n horisontaal-groeiende ondergrondse stingel
Waaruit ontwikkel die bywortels, en wat is sy funksie
Die bywortels groei uit die Risoom en dit anker die plant in die grond eb absorbeer water en mineraalsoute
Waarom groei varings groter as briofiete?
Omdat die vaatweelfsel voorkom
Wat produseer die sporangiums
hulle produseer spore
Watter tipe voortplanting kom voor en wat word benodig vir bevrugting
geslagtelike voortplanting kom voor en water word being vir spermselle om na die eiersel te beweeg