Briofiete
No description yet. This curated deck is ready for daily study.
Card preview (6)
In watter kondisies groei briofiete?
Vogtige/klam skaduryke omgewing
Wat is die dominante generasie en waardeur word dit verteenwoordig?
Die gametofiet is die dominante generasie en dit word deur die dominante mosplantjie, die tallus verteenwoordig
In plaas van ware wortels, stingels of blare besit, wat besit die tallus
in die plek daarvan besit dit blaaragtige, stingelagtige en wortelagtige strukture
Wat is die funksie van die risoiede?
dit anker die plante aan ‘n oppervlak en absorbeer water en voedingstowwe
Waarom bly die die plant klien
Omdat die vaatweefsels ontbreek Xileem en Floeem
watter voortplanting vind plaas tydens bevruting en wat word benodig vir bevrugting?
Geslagtelike voortplanting vind plaas en water word benodig vir die spermselle om na die eiersel toe te beweeg vir bevrugting